| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
Verkeersboetes: George-munisipaliteit
INKCAZELO: |
Alle verkeersoortredings wat in George gepleeg is, word hanteer deur die George-verkeersdepartement. Oortredings wat in ander gebiede gepleeg is, word hanteer deur die betrokke munisipaliteit se verkeersdepartement. |
IMIYALELO: |
WAAR KAN EK UITVIND OF EK UITSTAANDE VERKEERSBOETES HET? Jy kan:
WAAR KAN EK MY SPOEDKAMERAFOTO SIEN? Jy kan 'n spoedkamerafoto sien by die George-verkeersdienste in Sendingstraat, Pacaltsdorp, of op die internet by www.labattraffic.com. Jy sal die volle oortredingsnommer op jou kennisgewing en jou motor se registrasienommer moet verskaf. HOE KAN EK MY VERKEERSBOETE BETAAL? As jy betaal voor die sperdatum, kan jy jou verkeersboete per tjek, kontant of posorder betaal by die adres wat genoem word op jou verkeersboete.
Let asseblief daarop dat die George-verkeersdepartement nie direkte betalings aanvaar op of na die hofdatum op die verkeerskennisgewing nie. As jy jou hofdatum misgeloop het, bel die verkeersdepartement om uit te vind hoe om te werk te gaan. KAN EK MY VERKEERSBOETE ELEKTRONIES BETAAL? Ja. Jy kan jou George-verkeersboete (net George, voor die hofdatum) met 'n elektroniese oordrag betaal aan: net voor hofdatumRekeninghouer: George-munisipaliteit |
IFUMANEKA KWI: |
La mabakala amaziko: |
IBONELELWA LISEBE:
|
ICANDELO LIKARHULUMENTE:
|
UMaspala Wengingqi yeGeorge |
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 27 uMatshi 2006