| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
INKCAZELO: |
Alle verkeersoortredings wat gepleeg is in die Sentrale Karoo - dit is in Beaufort-Wes, Leeugamka en Laingsburg - word hanteer deur die Laingsburg-verkeersdepartement.Oortredings in ander gebiede word hanteer deur die betrokke munisipaliteit se verkeersdepartement. |
IMIYALELO: |
WAAR KAN EK UITVIND OF EK UITSTAANDE VERKEERSBOETES HET? Bel die Laingsburg-verkeersdepartement by 023 551 1890 of die Provinsiale Verkeersentrum by 023 551 1021. Jy kan ook e-pos stuur aan laingsburg@ddsonline.co.za met jou navraag. WAAR KAN EK MY SPOEDKAMERAFOTO SIEN? Jy kan jou spoedkamerafoto by die Laingsburg-veeldoelige Gemeenskapsentrum sien, van Maandag tot Vrydag 9vm tot 12vm. Onthou om die verwysingsnommer op jou verkeerskaartjie saam te bring. HOE KAN EK MY VERKEERSBOETE BETAAL? As jy betaal voor die sperdatum , kan jy jou verkeersboete betaal per tjek, kontant of posorder by die adres wat genoem word op jou verkeersboete.
Let asseblief daarop dat Laingsburg-verkeersboetes NIE betaal kan word by ENB OTM'me, per EasyPay, by polisiestasies of howe nie. KAN EK MY VERKEERSBOETE ELEKTRONIES BETAAL? Ja. Jy kan ook jou boete per elektroniese oordrag betaal aan: Rekeninghouer: Laingsburg Munisipaliteit |
IFUMANEKA KWI: |
La mabakala amaziko: |
|
ICANDELO LIKARHULUMENTE:
|
UMaspala Wengingqi yeLaingsburg |