Die minister van Landbou in die Wes-Kaap, Cobus Dowry gaan Saterdag 4 Februarie 2006 voort om verder uitvoering te gee aan die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, se plan om die lewensomstandighede van plaaswerkers te verbeter. Minister Dowry gaan 'n groenteprojek, wat in samewerking met 'n plaaslike boer van Calitzdorp onderneem word, open en terselfdertyd 'n tjek oorhandig om stukrag aan die projek te verleen. Navrae: Alie van Jaarsveld
Spokesperson
Ministry of Agriculture: Western Cape
Tel: (021) 483 4930
Fax: (021) 483 3890
Cell: 084 604 6701
E-mail: avjaarsv@pgwc.gov.za
Landbou Bemagtig op Calitzdorp
|
|
The content on this page was last updated on 9 February 2006