KABINET: OORSIG
|
|
Die Kabinet bestaan uit die President, die Adjunkpresident en die Ministers. Die President stel die Adjunkpresident en die Ministers aan, ken hul magte en funksies toe en mag hulle ontslaan. Die Kabinet is kollektief en individueel aanspreeklik teenoor die Parlement vir die uitvoering van sy pligte. Die Kabinetministers het elk 'n bepaalde portefeulje:
WEBTUISTE: www.parliament.gov.za |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 November 2005 hersien