Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN JUSTISIE EN GRONDWETLIKE ONTWIKKELING: OORSIG

Die doel van die Departement van Justisie en Staatkundige Ontwikkeling is die handhawing en beskerming van die Grondwet en die oppergesag van die reg, en om bereikbare, regverdige, snelle en koste-effektiewe administrasie van geregtigheid, in die belang van 'n veiliger Suid-Afrika te lewer. Die Departement doen dit op die volgende wyses:

  • bevorder staatkundige demokrasie
  • voorsien gepaste regsdienste
  • bestuur howe en alternatiewe dispuutresolusiemeganismes


WEBTUISTE: www.doj.gov.za
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo