Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
MINISTERIE VAN GEMEENSKAPSVEILIGHEID: OORSIG

Die Ministerie is teenor die publiek aanspreeklik vir die prestasie van die Departement en vir die dienslewering van die Minister se portefeulje. Die Ministerie formuleer en ontwikkel beleid en sorg vir regshervorming in oreenstemming met die Minister se mandaat, en hou toesig oor die inwerkingstelling van projekte wat verantwoordbare en verantwoordelike besteding van openbare inkomste sal verseker.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 9 Junie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo