Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
LANDBOUBESIGHEID
Best Mangement Principles for Aquaculture Practises (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
Steun vir AgriSake (Diens)
Die Department van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme kan boere verwys na 'n wye reeks inligting-, steun- en opleidingsprogramme.  > 
Die Studie van Landbou en Loopbane in die Landbousektor (Diens)
Die Departement van Landbou verskaf inligting oor verskeie loopbaangeleenthede in die Landbousektor: tuinboukundiges en waterkwekery, voedselwetenskaplikes/tegnoloë , plantpatologie, wetenskaplikes op die veeartsenygebied.  > 
COMBUD Ondernemingsbegrotings (Diens)
COMBUD ondernemingsbegrotings kan gebruik word as 'n riglyn om begrotings vir nuwe boerderyondernemings op te stel, of om die begrotingsyfers van bestaande ondernemings te vergelyk.  > 
Die Stig van 'n Koöperatiewe Maatskappy (Diens)
'n Koöperatiewe maatskappy is 'n onderneming wat deur 'n groep mense wat saamwerk om hulle doel te bereik, op die been gebring word.  > 
Guide to Machinery Costs (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The guide has been compiled to assist farmers, extension personnel, researchers and others who are involved in costing farm operations and in machinery decision-making.  > 
Product Processing and Value-Adding (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The focus of this section is the value adding of agricultural products on the farm through processes like drying, cooling, canning and packaging to increase profitability and competitiveness.  > 
Aansoeke vir Geldelike Bystand deur die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO) (Diens)
Die Program vir Landbou-infrastruktuurontwikkeling (PLIO) wil geskiedkundig benadeelde groepe, indiwidue en gemeenskappe in die landbousektor help.  > 
Technology Development & Transfer: Extension Service to Farmers (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The aim of our extension service is to promote sustainable agricultural systems within the Western Cape in order to ensure prosperous farming communities and rural livelihoods.  > 
Agricultural Research Council Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
Information on the Council and the services it offers to the farming community is available on this website. There is also detailed information on the projects that the Council is involved in the products that they have developed.  > 
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir Voedselsekuriteit (PVS) (Diens)
Die Program vir Voedselsekuriteit (PVS) is daarop gerig om slegs groepe uit die histories benadeelde gemeenskappe wat met 'n tuin wil begin, te ondersteun. Die program sal die projek deur middel van 'n afskopfonds finansier om 'n gemeenskapstuin en/of -projek van stapel te stuur. Vir ...  > 
Aansoek om 'n Toekenning van die Program vir die Herverdeling van Grond vir Landbou-ontwikkeling (HGLO) (Diens)
Die HGLO is op swartes ingestel, en sal hulle bystaan om in toenemende mate deur middel van toekennings toegang tot die gebruik en eienaarskap van landbougrond te verkry. Hierdie toekennings, wat deur die Staat voorsien word, is gratis en dit hoef nie terugbetaal te word ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Oktober 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo