Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
PROGRAMME EN DIENSTE
Ondersteuningsdienste vir Swart Ekonomiese Bemagtiging (Diens)
Daar is 'n verskeidenheid dienste beskikbaar om ontluikende onder-nemings by te staan.  > 
Swart Ondernemings Verskaffersprogram (Diens)
Die Departement van Handel en Nywerheid se Swart Ondernemings Verskafferontwikkelingsprogram (SOVOP) is 'n 80:20 koste-verdelings, kontanttoelaag aanmoedingskema vir ondernemings in swart besit, met 'n maksimum toelaag van R100,000. Die skema verskaf ook sakeontwikkelingsdienste om maatskappye te help om hulle vaardighede te verbeter en meer mededingend ...  > 
Aansoeke om Steun van die Nasionale Bemagtigingsforum (NBF) (Diens)
Dié diens sit die werk van die Nasionale Bemagtigingsfonds uiteen en verduidelik hoe jy van die spektrum van dienste gebruik kan maak. Dit is veral van belang vir die persoon wat met 'n nuwe onderneming wil begin, maar daar is ook baie handige dienste vir ...  > 
Database of BEE SA Companies in the IT, Telecoms and Electronics Industries (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
The Department of Trade and Industry in partnership with various non-profit industry organisations has developed a database of Black Economic Empowered (BEE) companies in the ICT and electronics sectors. The database is a valuable tool to equip players in the these sectors to identify BEE partners and provides BEE companies with a marketing platform to showcase their companies to both local and international players.  > 
Steun vir Opkomende Uitvoerders - Uitvoerontwikkelingsprogram (Diens)
Ondernemings wat wil leer hoe om produkte uit te voer na internasionale markte, of hulle prestasie te verbeter, kan inligting en opleidingsgeleenthede by die volgende organisasies kry ...  > 
Reporting Fronting (Diens) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
Government has a preferential procurement policy. This means government takes into account factors other than price when awarding a tender. If a company poses as a black economic empowerment company, when it is not in fact black-owned, this company is guilty of "fronting".  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Augustus 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo