Companies that enter into contracts with either the Provincial Government of the Western Cape or the the City of Cape Town must be registered on the Western Cape Supplier Database. Registration is free. >
Die dokument bevat wenke van verkrygingsamptenare in die Provinsiale Regering oor hoe om jou kanse te verbeter om suksesvol te bie vir regeringstenders. >
Nasionale, provinsiale en plaaslike regeringsliggame steun baie private ondernemings deur kontrakte toe te ken vir enigiets van die verskaffing van skryfbehoeftes tot padbou. Om 'n regeringskontrak te kry, sal jy 'n bod moet indien in antwoord op 'n tender. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 8 Augustus 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering