Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
INLIGTING EN STEUN
Suid-Afrikaanse Vroue-entrepreneursnetwerk (SAVEN) (Diens)
SAVEN is 'n netwerkforum vir indiwidue en organisasies wat toegewy is aan die bevordering en ontwikkeling van vroue-entrepreneurs. Dit is 'n Departement van Handel en Nywerheidprojek wat daarop gemik is om die aspirasies van alle vroue-entrepreneurs (bestaande en potensiële) te verteenwoordig en te artikuleer in ...  > 
Die RED-deur - Ware Ondernemings-ontwikkelingsinisiatief, Provinsiaal (Staatsliggaam)
Die RED-deurprojek is 'n inisiatief van die  KMMO-ontwikkelingsubdirektoraat binne die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme. Die subdirektoraat beoog om die ontwikkeling van kein en/of swart-besitte ondernemings te bevorder.   Wat is die RED-deur?, Hoe kan die RED-deur jou help? Aanlyn RED-deur Kleinsakegereedskapstel, ...  > 
Begin u eie Besigheid: Werkpakket (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 272 KB)
Hierdie gebruikersvriendelike werkboek bevat inligting oor entrepreneurskap en klein besighede. Dit lei die entrepreneur deur die ontwikkeling van 'n besigheidsplan, navorsing oor die mark, finansiering van die besigheid, en die voorbereiding van die besigheidsplan. Die boekie bevat ook inligting oor tersaaklike wette, en oor steun wat van regeringsweë sowel as by organisasies sonder winsbedrag (OSW) beskikbaar is.  > 
Resources for Small Businesses (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
These are some of the many public and private sector organisations that provide support for small businesses.  > 
Steun vir Kleinsake (Riglyne, Handleidings en Voorskrifte )
Department of Economic Development and Tourism (Provincial Government of the Western Cape)
'n Keuse van belangrike sakesteunkoppelings vir jou klein onderneming;wat plekke insluit wat opleiding, mentorskap en netwerke verskaf.  > 
MEDS: Input Papers into Micro Economic Strategy for Western Cape: 2005 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
The SMME Development Plan (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
1 Mei 2004
Department of Economic Development and Tourism (Provincial Government of the Western Cape)
This document tackles entrepreneurship in the Western Cape and proposes a plan of action to encourage, develop and support small, medium and micro enterprises.  > 
Steun vir Opkomende Uitvoerders - Uitvoerontwikkelingsprogram (Diens)
Ondernemings wat wil leer hoe om produkte uit te voer na internasionale markte, of hulle prestasie te verbeter, kan inligting en opleidingsgeleenthede by die volgende organisasies kry ...  > 
Besigheidshoekies by Biblioteke (Diens)
Inligting is ook by besigheidshoekies by biblioteke beskikbaar wat jou help deur: boeke, tydskrifte, video's en koerante aan klein ondernemings beskikbaar te maak, NRO-pamflette oor klein ondernemings te versprei, toegang te bied tot sakenetwerke soos die Business Referral and Information Network (BRAIN), feiteblaaie te versprei ...  > 
Small Business Development Agency (SEDA) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
The Small Enterprise Development Agency (seda) is the Department of Trade and Industry's agency for supporting small business in South Africa. It contains information on starting and running your own business, including finance, management, tendering, BEE and more. There is also a collection of useful factsheets to download.  > 
Umsobomvo Youth Portal (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This portal contains information for youth about careers, lifeskills, health and community. Provided by the Umsobomvo Youth Fund and the Government Information and Communication Services (GCIS), the site includes comprehensive details on available bursaries and an impressive database of service provides, advice centres and other useful organisations.  > 
Suid-Kaapse Uitvoerontwikkelingsentrum (Diens)
ń Uitvoersentrum is in die Suid-Kaap in die lewe geroep om uitvoere in die streek ń hupstoot te gee. Die Uitvoersentrum is in die Suid-Kaapse Sakesentrum in George geleë en verskaf waardevolle advies en handelsinligting aan opkomende en bestaande uitvoerders.  > 
Web Directory of Business Related Public Sector Organisations in the Western Cape (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This listing of business related public sector organisations forms part of the Western Cape Public Sector Directory.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Augustus 2008 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo