Die Departement van Landbou(Wes-Kaap) het reeds sedert Februarie 2004 'n bedrag van bykans R11 miljoen bestee om boere te help.
Die hulp aan boere deur die Departement geskied by wyse van 'n proses van subsudiering vir voeraankope by koöperasies en is bepaal op 30 groot vee-eenhede per maand per boer.
Ek sal volgende week van die areas besoek en sal ook met kleinboere in die Hopefield omgewing ontmoet ten einde my persoonlik van toestande te vergewis.
Navrae: Alie Van Jaarsveld 082 7777262